Ons Kursusse
NUWE
LEWE
Nuwe Lewe is deel van Lewende Woord se
Voetspore Dissipelskapreeks.
Die doel van hierdie kursus om van
bekering, wedergeboorte, waterdoop en die doping in die Heilige Gees te leer.
VRYMAKENDE WAARHEDE
Die doel van
hierdie kursus is om die gelowige in die vrymakende waarhede van onse Here en
Verlosser, Jesus Christus, te vestig. Die dinamiek van vrymakende Heilige
Gees-geinspireerde Woordwaarhede is ‘n noodsaaklikheid vir elke Christen wat ‘n
lewe van volheid en oorvloed wil lei.
1. Skeppingsdoel
2. Die Vaderhart van God
3. Verwerping
4. Die triomf van Golgotha
5. Geregtigheidstand
6. Vryspraak
7. Geloof en ongeloof
8. Goddelike genesing
9. Vrees
10. Sondebewustheid en depressie
11. Vloeke en okkulte
12. Selfpoging en frustrasie
13. Beklee jou man/vrou
14. Hebsug en Eersug
15. Begrotingbeginsels
16. Perversiteit en gewoontesondes
17. Wandel in Vryheid
PROFETIESE
SKOOL
Vlak 1
1. Protokol
2. Jesus Christus is ons fondament
3. Gees, siel en liggaam
4. Om God se stem te hoor
5. Wanneer God antwoord
6. Gawes van die Heilige Gees
7. Vier sleutels om God se stem te hoor
8. Open die oë van my hart
9. Toets en beoordeel jou profetiese word
OPSOEK NA WARE MANWEES
1. Die vier aangesigte van manwees
2. Die stappe na manwees
3. Die pa-wond
4. Die ma- wond
5. Die alleen-wond
6. Oplossings vir die gewonde hart
7. Definisie van ware manwees.
8. Verryking van die
huweliksverhouding
9. Die toerus van seuns en dogters
10. Die opstel van manweesplan